Successfully reported
+47

Mia Amore

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Berg Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mia Amore is 'n knus verblyf wat 'n deel van die eienaar se hoofwoning in Caledon beslaan, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n huislike atmosfeer terwyl hulle met vakansie is.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid het 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n klein tuinarea en 'n privaat ingang. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anri W
Besigheidsreis
5.0
Goeie, rustige verblyf. Baie netjiese verblyf in 'n rustige gebied. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.
Sep 2025
Francien A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, vriendelike diens, alles wat nodig was, was beskikbaar. Baie lekker gebly. Spesiaal.
Aug 2025
Christine D
5.0
Hoogs aan te beveel. Mia Amore is uit die boeke uit, en Delmie 'n gasvrou duisend! Die eenheid is silwerskoon, goed versorg en gerieflik toegerus met ...
Sien meer
Aug 2025
Francien A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Baie lekker. Rustige omgewing. Snoesig. Ideaal vir oorslaap.
Aug 2025
Marlon M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, clean and comfortable. It was lovely, pleasant and peaceful. The accommodation was very well equipped for all our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Berg Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mia Amore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Berg Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d1634b53147266050a739dbb0131322b3266ea60b6a6ae35b8349d654d15e4850c6ba33424768f9bb427765d90f2164204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 4 Berg Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2272201367 19.420659638424
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang