Successfully reported
+11

Mia Casa Guesthouse Naboomspruit

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Klein Begin 2, 8th Aveuene, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mia Casa Guesthouse is in die dorpie Mookgophong, voorheen bekend as Naboomspruit, geleë. Die gastehuis bied die mees ontspannende omgewing in 'n stil, gerieflike ligging in die pragtige Limpopo-provinsie.

Ons bied gerieflike kamers met volledige en suite-geriewe. Ons het draadlose internet en DStv vir elke kamer. Daar is ook privaat ingange, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar. Veilige parkeerplek op die perseel vir jou motor word voorsien. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik te maak.

Mookgophong is 'n bekoorlike en florerende dorp geleë aan die voet van die Swaershoekberge, omring deur rustige natuurreservate en warmwaterbronne. Die bosveldklimaat en aantreklike oorde in die omgewing lok vakansiegangers die hele jaar deur. Daar is talle warmwaterbronne sowel as staproetes waar besoekers aan die streek die unieke bosveldflora van die Waterberg-distrik kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Erna E
Saam met lewensmaat
5.0
Leon was baie gasvry. Ja, dit was baie aangenaam.
Des 2024
Elesabeth V
5.0
Lekker rustig TV, koffie, bad en stort heerlik. Dit was heerlik stil. Was net baie onverwags begroet met skoonmaak toe ek dringend moes ry. Dag met ui...
Sien meer
Nov 2024
Samuel L
Saam met lewensmaat
4.6
It was so short but I enjoyed every moment. Good, our privacy was respected. Clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Loma S
4.4
Goedkoop en veilige verblyf. Veilig gevoel. Bed bietjie te sag. Stort kan skoner wees.
Jun 2025
Michaella P
2.8
Ongelukkig was my verblyf in die gastehuis teleurstellend. Ek het okay daarso gehad, maar die badkamer was baie onhigiënies gewees. Badkamer matjies w...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 107 Klein Begin 2, 8th Aveuene, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Mia Casa Guesthouse Naboomspruit het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Klein Begin 2, 8th Aveuene, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDU1NTEwLTg5OTAtNDEyOC05YmZiLTI0NGFiZGFmZmQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 107 Klein Begin 2 8th Aveuene 0560 Limpopo 021 201 8901 10:00-23:00 10:00 -24.512003476216 28.720783766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang