Successfully reported

Casa Mia

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andy-jon W
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik en WiFi spoed was perfek, stortwater was lekker sterk en warm. Ja, was baie lekker. Ek sal graag die ander kamers wil bespreek, het nie geweet dat kamer nr. 3 se badkamers op die grondvloer was nie. Nie te min, sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Heerlik gebly, gasvrou is uitstekend, tegemoetkomend, behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlene
Casa Mia
Baie dankie. Was heerlik om jul te kon ontvang!

Unathi M
1 nag
5.0
Aug 2025

I enjoyed the stay. It was very nice and clean. I felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag
5.0
Mei 2025

Perfek geleë naby skole. Pragtig, gasvry, veilig en billik geprys. Baie dankie. Die kamer was skoon en mooi. Baie gerieflik naby skole vir sportgeleenthede. Motor veilig in garage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlene
Casa Mia
Baie dankie. Ons waardeer dat julle Casa Mia gekies het en hoop om julle weer te kan ontvang! Groetnis, Casa Mia span.

Ezelle Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gasvrou het uit haar pad gegaan vir ons wat baie laat daar aangekom het. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boshoff S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful decor, a peaceful Bredasdorp setting, and a lovely koppie walk. We had a wonderful stay at Casa Mia in Bredasdorp this past weekend. From the moment we arrived, we were struck by the beautiful decor—thoughtfully designed spaces with charming details that made the guesthouse feel warm and inviting. The attention to detail in the furnishings added to the homely yet elegant atmosphere. The peaceful environment of Bredasdorp was the perfect backdrop for a relaxing getaway. We especially enjoyed taking a walk in the koppie, where the fresh air and scenic views added to the tranquility of our stay. It was a great way to experience the natural beauty of the area. Overall, Casa Mia provided a lovely, comfortable stay with a great balance of style and relaxation. We would definitely recommend it to anyone looking for a quiet retreat in Bredasdorp!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ou historiese juweel in hartjie van Bredasdorp. Dankie vir great diens en pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristen K
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netjies, rustig en veilig. Pragtige gastehuis, baie ruim en netjies. Braai kamer en mooi tuin vir diegene wat met familie reis. Johan het my verwelkom en baie gerus laat voel as enkelreisiger. Sal definitief terug wees, die keer met die gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die gasheer laat jou soos familie voel. Sal weer hier bly as ek terugkom Bredas. Wonderlike verblyf en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlene
Casa Mia
Dankie dat julle ons plek so mooi opgepas het. Dit was lekker om julle hier te hê.

Louise L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Neat friendly. Very clean and neat. Warm welcome. We will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlene
Casa Mia
Thanks, Louise. We always do our best to satisfy our customers.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 163

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Van Der Byl Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87f9a62d218c7af4a6b9dc800772c470660f56406c036996bfb759d1c2fd4aa55ecac469e9a73418e08f4a607e1e5c451cb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 16 Van Der Byl Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.534170232313 20.037622890895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang