Michael’s Den
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R625 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Michael's Den is in Heather Park in George geleë, en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die oopplan-woonstel is op 'n woonerf geleë en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Daar is ook 2 gemaklike stoele, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Die huis het laserstraal-sekuriteit en is aan gewapende reaksie gekoppel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Michael’s Den het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang