Michael’s Den
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R625 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Michael's Den is in Heather Park, George, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die oopplan-woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Daar is 2 gemaklike stoele en gaste kan komplimentêre WiFi tydens hul verblyf geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Die eiendom is toegerus met veiligheidsbalke wat gekoppel is aan gewapende reaksie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Michael’s Den het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang