Successfully reported
+36

Michelle's Cottage by the Sea

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Acacia Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Michelle’s Cottage by the Sea bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Port Shepstone, ideaal vir 'n gesinswegbreek. Die eiendom is gerieflik geleë naby die R102, met maklike toegang tot gewilde restaurante en hoofstrande in die omgewing, wat dit ewe geskik maak vir sakeverteenwoordigers wat die streek besoek.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en daar is 2 stapelbeddens beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, diepvrieskas, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView-kanale, asook gratis WiFi.

Buite kan gaste ontspan by die betontafel en stoele of 'n braai in die rustige omgewing geniet. Gaste kan ook 'n opelugstort met warm en koue water geniet, perfek vir 'n verfrissende begin van die dag of na 'n besoek aan die strand.

Veilige, afstandbeheerde parkering is op die perseel beskikbaar. Die kothuis het 'n privaat ingang en is volledig omhein, wat gemak en privaatheid tydens verblyf verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

4

2 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Miena E
Gesin met tieners
5.0
Private and quiet. Very nice and private. No people or noise. Relaxing and very clean. Friendly owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Ingrid S
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon en gesellig. Baie lekker en gesellig. Netjies en skoon. Vriendelike gasheer.
Jan 2025
Yolanda K
4.8
Mooi, vriendelik, veilig. Baie vriendelik en gasvry. Veilige en private parkering en ook 'n veilige plek vir ons twee viervoet kinders.
Jun 2025
Nicolien F
4.8
Uitstekend. Sal beslis weer daar bespreek vir vakansie. Hulle was baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

MICHELLE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Acacia Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Michelle's Cottage by the Sea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Acacia Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1cbf819450bf9f500559147fae113b004574d8b159fdad335a010bc64f71a73def5684c79e3d5a6a3beba8dc37a83b3ccb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 20 Acacia Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.690952559992 30.493687508016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang