Mickey Finn
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Teding Van Berkhoud Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mickey Finn bied selfsorgverblyf en is in Dullstroom geleë.
Dié vakansiehuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat toegerus is met Pascale-beddegoed; spieëltafel, en 'n verwarmer. Die hoofkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ook toegerus met 'n koningingrootte-bed, en het toegang tot die tweede aparte badkamer, wat 'n stort het.
Die goed toegeruste kombuis het 'n stoof, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas asook 'n stadige kookplaat, diepbraaier en 'n potjiepot. Die aangrensende sitkamer het 'n kaggel en lei na 'n patio met braaigeriewe vir gaste om te gebruik.
Die motorafdak het plek vir 2 voertuie om onder te parkeer. Mickey Finn is naby 'n paar winkels en restaurante in die dorp.
Hierdie eiendom het nou 'n omskakelaar beskikbaar vir kragonderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 266
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Teding Van Berkhoud Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Mickey Finn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Teding Van Berkhoud Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang