Successfully reported
+27

Mickey Finn

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Teding Van Berkhoud Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mickey Finn bied selfsorgverblyf in Dullstroom.

Dié vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met perkallinne, spieëltafel, verwarmer en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, prutpot, diepbraaier en potjie. Die sitkamer het 'n kaggel en lei na 'n patio met braaigeriewe.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie onder die motorafdak. Mickey Finn is naby winkels en restaurante.

Dié eiendom het nou 'n omsetter beskikbaar vir kragonderbrekings.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ben L
Saam met lewensmaat
5.0
Salig. Baie aangenaam. Beter as verwag. Klein Vrede. Kort net langer naweke!
Okt 2025
Marietha D
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel! Baie rustig en skoon. Alles wat jy nodig het om verblyf aangenaam te maak, was beskikbaar.
Jan 2025
Irene S
Saam met lewensmaat
5.0
Had an awesome time. We had an amazing time and loved the cottage. Just the braai area needs to be looked at; the ashes blew through th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Pieter R
Saam met lewensmaat
4.6
Baie aangenaam. Die verblyf was van bostaande gehalte. Alles was keurig en voldoende.
Sep 2024
Joshua H
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker gebly. Baie rustige area. Paar foutjies in die huis wat herstel moet word. Anders beslis die moeite werd.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 266

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Teding Van Berkhoud Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Mickey Finn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Teding Van Berkhoud Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb84361fee8a9e641a361a26f53055e6f4d8969f564081bb09b16e9a127f956d76bf2228f9f4c434dcb214463ea44529a0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 1 Teding Van Berkhoud Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.415774751262 30.107612925498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang