Successfully reported

Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sa Metal A
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie goeie diens, alles mooi skoon en netjies. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Onvoorwaardelik lekker. Ons sal beslis weer van julle geriewe gebruikmaak. Baie netjiese, veilige gastehuis. Naby eetplekke, baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It's close to all the shops. Loved it. It was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Hi Charmaine, thank you for the positive feedback. Regards Alma

Melissa V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Liesel is 'n awesome vrou. Baie lekker gebly. Bed het baie lekker geslaap. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Hi Melissa, baie dankie vir die goeie terugvoer. Groete, Alma

Ben L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Was 'n goeie nagrus. Het heerlik tuis gegaan en baie lekker geslaap. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief die plekie aanbeveel vir ander. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Goeie dag Ben, baie dankie vir die resensie — ons waardeer jou terugvoering opreg. Groete, Alma

Dirk J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie goeie waarde. Ons kamer in die huis was taamlik knap, maar was baie netjies en skoon. Heerlike groot stort. Die bestuurder is baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Werklik goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Goeie more, Dirk. Dankie vir die goeie terugvoering. Groete, Alma.

Nikki V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Nice. Ons het lekker gebly en 'n vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Goeie more, Nikki. Dankie vir die goeie terugvoering. Groete, Alma.

Gerrit W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie veilig en rustig. Ons het baie lekker gebly, veilig gevoel en rustigheid gehad, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Goeie more, Gerrit. Dankie vir die goeie terugvoering. Groete, Alma.

Hanita S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Ons kuier was lekker, dit is 'n veilige en rustige area. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Hi Hanita, Dankie vir die resensie. Jou terugvoering word waardeer. Groete, Alma

Matheko M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Great stay. Enjoy the locality because it's not far from the shops. Our stay was great and we were welcomed by the host with a big smile. Everything was communicated to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Hi Matheko, thank you for your feedback. Your feedback is appreciated. Regards, Alma

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Die Heybert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R631
R 631 R 568
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R631
R 631 R 568
per nag, vir 2 mense
Vanaf R631
R 631 R 568
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Middelbult Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcffcb58d9428f4cb2c0aabfadb56730bc80025494c56ea0284ba02050a3186c376bcd9fb0afe488eca52e11d772dca661aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R631 nouVanaf R568 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 5 Middelbult Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.5067545 29.1941394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang