Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2025 tot 31 Des 2026.
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Middelbult Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
-
Vanaf
R631R568 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Middelbult Gastehuis deur die Heybert Kolleksie is in die hartjie van Secunda in Mpumalanga geleë. Die eiendom is geskik vir sakereisigers en vakansiegaste.
Verblyf word in drie eenheidtipes aangebied.
Woonstel 1 bied slaapplek vir drie gaste en het 'n dubbelbed in een kamer en 'n slaapbank in 'n aparte sitkamer met 'n platskerm-TV. Die privaat badkamer het slegs 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond en enkelplaat-elektriese stoof.
Woonstel 2 bied slaapplek vir vier gaste in twee slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n privaat badkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n ketel, mikrogolfoond en enkelplaat-elektriese stoof.
Twee Standaardkamers is beskikbaar, elk met slaapplek vir twee gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n ketel met bekers, 'n mini-yskas, 'n lessenaar en 'n TV.
Geriewe sluit in veilige parkering en gratis WiFi. Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike besighede en besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Die Heybert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Middelbult Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Middelbult Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang