Successfully reported
+14

Middelfontein Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Middelfontein, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Middelfontein Self-Catering bied verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in Jagersfontein, Vrystaat. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n stil en vreedsame wegbreek.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die ander twee slaapkamers is albei ingerig met dubbelbeddens. Daar is 2 gedeelde badkamers, die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein etenstafel. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetkamer is ingerig met 'n groot etenstafel. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n ruim tuin. Hierdie eiendom is ongeveer 14 km buite Jagersfontein waar gaste toegang het tot geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andre K
Saam met lewensmaat
5.0
Die plaas en plaashuis het al ons verwagtinge oortref. Die plaas en plaashuis het al ons verwagtinge oortref. Ons het die plaaslewe om die huis geniet...
Sien meer
Des 2024
Leske V
5.0
Plaashuis verblyf. Middelfontein Self-Catering is 'n wonderlike keuse vir verblyf vir groot groepe. Die kombuis is baie goed toegerus en daar is oorge...
Sien meer
Aug 2024
Patricia M
5.0
Very friendly service and a very comfortable stay. Thanks Cecelia! Cecelia was incredibly welcoming, helpful, and friendly. We loved th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Rick D
Gesin met klein kinders
4.2
We enjoyed our stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Nico M
Gesin met tieners
5.0
Amazing! Ongelooflike lekker plaas atmosfeer! Kos vir die siel gewees!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm Middelfontein, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
  • Gaste dink Middelfontein Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Middelfontein, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7763d9a3dc04b50c2701530a6d9e704dbe7ab2c47996bce4fab579cdbf44232636fb2e8305483461d4b3705558c5cda609b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Farm Middelfontein Jagersfontein 9974 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.802638708052 25.528073130487
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang