Successfully reported

Middelkraal Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Stefan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie liks en lekker. Puik diens, baie lekker ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ontspannend, rustig, lekker! Dit was vreeslik lekker! Vriendelike, hulpvaardige gasheer en dame. Aan te bevelen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lees die vorige. Dit was 'n heerlike ervaring aan die einde van ons sloertoer! 'n Gawer gasvrou gaan mens nie maklik kry! Die huisie is in karakter herstel en die ligging is 100!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein L
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Gerieflike akkommodasie. Vriendelike gasvrou en fasiliteite is baie goed. Goeie kwaliteit linne en lugversorging in kamers 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie V
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Verkwikkend. Was heerlik gewees, dit het 'n egte plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chrisna S
1 nag
5.0
Sep 2024

Een dag te min om die plekkie ten volle te kan geniet - wil weer lank sit op die stoep. Wat 'n voorreg om op die stoep te kon sit met al die veld so mooi met blomme! Skoon en goed toegerus, met baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Skoon en netjies. Vriendelike diens, baie netjies en skoon, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gasvryheid en vriendelikheid uit die boonste rakke. Ons kon in die veld om die verblyf loop om die wonderlikste blomme en verskeidenheid te sien, ook die voëllewe was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floors P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie aangenaam, mooi natuuromgewing. Die akkommodasie is in 'n kothuis met 'n besondere mooi ligging in die blommeveld. Woongeriewe is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barbara S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Wonderful location for walking and birding. Hosts Johan and Magriet were very friendly, helpful and informative. Cottage was neat and clean with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelkraal Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA3K1eG7lCeiCrOOl30AF76qOxHHucgg37XR2YBntVu31UmzXkg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Middelkraal Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.498411651621 17.943169636022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang