Middelplaas Gastekamp
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Middelplaats Farm, Nylstroom, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Middelplaas Gastekamp is op 'n plaas in Modimolle geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir natuurreservate en vloedvlaktes. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie ver van die stadslewe.
Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat geskik is vir 16 gaste en 1 tentkamer.
Al die kamers by die hooflodge het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. De hooflodge het 'n toegeruste kombuis, lapa-area en braai-area.
Die Tenthuis het 'n dubbelbed en 'n buitestort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n spieëlkas met 'n haardroër, staanwaaier, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area as ook 'n opwasarea.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, wasgoeddiens en braaigeriewe in. Gaste is ook welkom om doendinge op die perseel, soos voëlkyk, visvang, fietsry, swem en wildkyk te geniet. Gaste kan hul eie vierwielmotorfietse en bergfietse saambring om op die plaas te ry.
Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, bergfietsry, wildkyk, perdry en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Lorika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R33, Middelplaats Farm, Nylstroom, 0510, Limpopo
- Gaste dink Middelplaas Gastekamp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Middelplaats Farm, Nylstroom, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang