Successfully reported

Middelwater Farm Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Martie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik om daar te bly. Wonderlike gasvrou en super netjiese en moderne opset. Altyd lekker om daar oor te slaap. 'n Oase na 'n lang dag se reis. Die gasvrou is wonderlik. Die geriewe is super netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindiwe M
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantastic. Very exceptional, the host was very friendly and everything was just in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizaan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker, rustig en die geld werd. Baie lekker gebly. Die mense het mooi na ons gekyk en die gasheer was awesome. Het haar geselskap en gasvryheid baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Baie rustige omgewing. My seuntjie het die ganse verskriklik baie geniet. Was baie lekker, kos was lekker. Kamer was nie so heel mooi skoon nie, baie stof. En die badkamer het regtig gestink.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariel In
Middelwater Farm Hotel
Baie dankie vir jou resensie, Edna - ons waardeer jou tyd opreg. Ons kan net verbeter op kritiek. Ons probeer ons uiterste bes om elke gas tevrede en tuis te laat voel. Groete Mariël

Anfred En Hildemarie J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Middelwater neem gasvryheid tot nuwe hoogtes, netjies en heerlike kos! Uitstekend! Pragtige gasteplaas, besondere gasvryheid. Sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Perfek. Amazing! Baie lekker oornag plek net buite Bloemfontein. Marial laat mens so welkom voel. En aand ete uit boonste rakke. Bly gerus hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Absolute luxury, fantastic service and food! Hierdie verblyf is 'n groot bederf. Omgewing, diens, kos, uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Oorgebly vir een aand terwyl op reis. Sal graag weer so maak. Heerlike ervaring. Gasvrou is vriendelik en gaan uit haar pad om jou spesiaal te laat voel. Verblyf is luuks. Plaasatmosfeer is rustig. Aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Altyd so lekker om daar oor te bly. Alles is skoon en netjies en die kamers is ruim. Die gasvrou is uitstekend en die kos heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariel In Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Middelwater, Off the R30, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvbRqRvCWPrftLv95uWklD5nvKbPRC5p6bd72wjjxQeTlo47RW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Farm Middelwater Off the R30 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.9112453233 26.330903655312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang