Successfully reported
+14

Middernag Gedagtes

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bart Street, Laezonia AH, Centurion, 00026, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Middernag Gedagtes is 'n knus losstaande eenheid met 'n privaat ingang op 'n perseel wat 'n skool vir valkejag en boogskiet vanaf 'n perd se rug is. Dit is tussen Centurion en Lanseria-lughawe in die hartjie van Laezonia AH geleë.

Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, 'n klerekas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 3. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en 'n stoep. Daar is ook 'n gedeelde swembad. Veilige, omheinde parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • 9 Bart Street, Laezonia AH, Centurion, 00026, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bart Street, Laezonia AH, Centurion, 00026, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA928a641c815f655e5e722254b6e48d27a48f3bb54ac1324f86e3eb3e29896b29aa6405e3fe50df7759b48515d172337c4df6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 Bart Street Laezonia AH 00026 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.900975164448 28.016348450673
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang