Successfully reported
+31

Midlands Eco Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wakefield Farm 2369, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Midlands Ecolodge is 'n bekoorlike selfsorghuis in Dargle, ideaal geleë vir diegene wat die natuur geniet, weg van die stad se gewoel. Krag vir die Ecolodge word geheel en al deur sonkrag voorsien, so gaste hoef nie bekommerd te wees oor beurtkrag nie.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad in. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n slaapbank, en dit maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed, en dit sluit ook 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, yskas, vrieskas, eetgerei en breekware, saam met 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n houtkaggel, 'n gemaklike rusbank en 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste saam hul maaltye kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea strek na 'n onderdakstoep met sitplek buite en bied skilderagtige uitsigte oor die vallei. Hierdie eiendom sluit ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel in. Braaigeriewe en parkeerplek word ook voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Wakefield Farm 2369, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Midlands Eco Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wakefield Farm 2369, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e4d04d811536464bdd7a49e1f883dbc0fc9b7d0dcccc591de08c2444f120671857511924c0bd467b8944e45376fb838048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Wakefield Farm 2369 Dargle 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.514494084838 29.919178998292
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang