Midrand Kamp
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 216/3 Trichardt Crescent, President Park, Midrand, 1685, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Midrand Kamp is 'n bekoorlike kampeerterrein op die eienaar se perseel in 'n veilige kompleks in Midrand. Die sentrale ligging maak dit die ideale bestemming vir sakereisigers, maar Midrand is ook 'n gewilde perderuiter-streek met residensiële landgoedere en stil agterstrate waar toeriste en vakansiegangers lekker kan afskakel.
Die kampeerterrein het ruimte vir 6 gaste en is geskik vir 'n tent of 'n karavaan. Die kampeerterrein is in 'n boomryke deel van die perseel en het toegang tot ablusiegeriewe met 'n stort. Gaste het ook toegang tot 'n lapa met 'n yskas-vrieskas, etenstafel en 'n pool-tafel.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Die inwoners gebruik die afgesperde paaie in die kompleks as 'n draf- en fietsrypad, en besienswaardighede in die omgewing sluit Gold Reef City, die Kyalami-renbaan, gholfklubs, winkelsentrums, restaurante, and diere-reservate in.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Thinus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 216/3 Trichardt Crescent, President Park, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink Midrand Kamp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 216/3 Trichardt Crescent, President Park, Midrand, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang