Midway Inn Hotel & Conference Center
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 275 Cowen Ntuli Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Midway Inn Hotel bied gerieflike verblyf en is in Middelburg, Mpumalanga geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek, naby 'n verskeidenheid geriewe.
Akkommodasie by Midway Inn Hotel bestaan uit 96 kamers wat in tweelingkamers, dubbelkamers en suites gekategoriseer is. Hierdie ruim kamers is toegerus met óf dubbel- óf 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Geriewe wat ook by hierdie kamerkategorieë ingesluit is, is lugversorging en WiFi asook 'n TV met tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal 'n heerlike ontbyt in die restaurant op die perseel kan geniet, asook ander smullekker maaltye, met 'n kroeg wat 'n verskeidenheid alkoholdrankies bedien. Midway Inn Hotel het ook 'n groot swembad om in af te koel, en vir die sakemanne bied die hotel 'n uitstekende konferensielokaal en kan tot 150 afgevaardigdes huisves, met 'n rugsteunkragopwekker en waterstelsel byderhand.
Veilige parkeerplek word vir voertuie gebied, en net 'n entjie se ry weg sal gaste 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede soos inkopie- en hospitaalgeriewe asook voëlkyk en visvang by wildreservate en damme, 4x4-roetes en voetslaan vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Jerry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 275 Cowen Ntuli Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Midway Inn Hotel & Conference Center het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 275 Cowen Ntuli Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang