Successfully reported

Midway Overnight Rooms

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anthea J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Best stay ever. My stay was the best, thank you to the website for a wonderful place. My room was the best and I can't wait to go back. Dankie Pikkie vir goeie service, I wish I could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isobel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal weer hier kuier! Baie oulike opset met netjiese gemeenskaplike leef- en kuierareas. Kamers is baie netjies en gerieflik, gashere vriendelike, oulike mense. Ons het baie welkom gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Gemaklike, ruim verblyf met baie ekstras. Vriendelike mense is 'n added bonus! Heerlik gebly, ruim verblyf met soveel ekstras wat ek nie eens gaan noem. Die gasheer is ongelooflik vriendelik en het my geakkommodeer nadat ek veranderinge op kort kennisgewing moes maak agv persoonlike uitdagings. Ons het al voorheen ook hier gebly en ek sal dit altyd aanbeveel en teruggaan soontoe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal definitief weer in die Businesskamer slaap. Lekker ruim kamer, king size bed. Aircon is fantasties vir die warm weer. Swembad pragtig skoon en 'n wonderlike lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfek vir enige geleentheid. Perfek geleë en skoon. In 'n goeie area, skoon, vriendelik en heerlike swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genelee P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect for a comfortable stayover, spacious. Perfect stay for my young family as a stayover for a long trip from the coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustige oorslaap tussen Gauteng en Weskaap, ontspanningsarea was 'n bonus. Gasheer was baie behulpsaam en het ons die geriewe op die perseel en in die kamer gewys. Kamer is ruim met 'n groot, goed toegeruste kombuis. Gerieflik naby N12 en winkelsentrum met 'n verskeidenheid van eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rika B
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Waarde vir geld, veral vir 'n gesin. Daar is geen klagtes oor die fasiliteite nie. Dis ruim, skoon en alles werk. Die matras van die dubbelbed het egter aandag nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jason W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

My family enjoyed their stay. Value for money and very homely. The location was amazing and near to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Heel lekker gebly. Verblijf is baie netjies en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frederik Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Edgar Davis Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeaad8f7214b707a2b2a6d48011475816f0015c8bc54468b7c50c1d7bc2bdfdd160ec9371bf3aaf340dac9dcb88abcc1646f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 47 5 1 5 12 Edgar Davis Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.7618293 24.7622224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang