Successfully reported
+37

Midway Overnight Rooms

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Edgar Davis Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Midway Overnight Rooms bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Monument Heights, Kimberley, vir vakansiegangers en sakereisigers.

Gaste het 'n keuse om 'n woonstel met slaapplek vir 6, 3-slaapplek en die Midway-oornagkamers te bespreek. Die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens, en het privaat badkamers met storte en baddens.

Elke eenheid het 'n privaat kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het die woonstel ook 'n privaat sitkamer met 'n TV met Netflix. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Beskikbare geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad, binne- en buitebraaigeriewe en parkeerplek in die omheinde eiendom in.

Midway Overnight Rooms is 1 km vanaf Diamond Pavilion Winkelsentrum en 1,4 km vanaf North Cape Mall vir inkopies en restaurante. Kimberley bied gaste 'n verskeidenheid besienswaardighede wat wissel van die Groot Gat en Kimberley-mynmuseum, verskeie museums en kunsgalerye, geskiedkundige wandelinge deur die dorp en gholfspeel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anthea J
Gesin met klein kinders
5.0
Best stay ever. My stay was the best, thank you to the website for a wonderful place. My room was the best and I can't wait to go back....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Isobel K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer hier kuier! Baie oulike opset met netjiese gemeenskaplike leef- en kuierareas. Kamers is baie netjies en gerieflik, gashere vriendelike, ouli...
Sien meer
Jun 2025
Elize C
5.0
Gemaklike, ruim verblyf met baie ekstras. Vriendelike mense is 'n added bonus! Heerlik gebly, ruim verblyf met soveel ekstras wat ek nie eens gaan noe...
Sien meer
Apr 2025
Trevor G
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief weer in die Businesskamer slaap. Lekker ruim kamer, king size bed. Aircon is fantasties vir die warm weer. Swembad pragtig skoon en 'n ...
Sien meer
Jan 2025
Amanda G
Gesin met tieners
5.0
Perfek vir enige geleentheid. Perfek geleë en skoon. In 'n goeie area, skoon, vriendelik en heerlike swembad.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frederik Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 12 Edgar Davis Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Midway Overnight Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Edgar Davis Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeaad8f7214b707a2b2a6d48011475816f0015c8bc54468b7c50c1d7bc2bdfdd160ec9371bf3aaf340dac9dcb88abcc1646f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 47 5 1 5 12 Edgar Davis Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.7618293 24.7622224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang