Midwest Karavaanpark
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Boventrek Street, Midwest, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Midwest Karavaanpark is aan die strandfront in St Helenabaai geleë en is die ideale oornagplek vir kampeerders en karavaangangers.
Die park bied aan gaste 'n keuse van kampeerplekke wat met elektrisiteit toegerus is, asook waterpunte. Braaiareas word voorsien, en van die staanplekke het bome vir skadu.
Gemeenskaplike ablusiegeriewe word voorsien en is toegerus met stort en toilette. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Midwest Karavaanpark is 50 m van die strand af geleë vir swem en visvang, en tussen Augustus tot November kan besoekers die walvisse en kalwers in die baai dophou. In die lente kry die omgewing lewe met die bloeiende veldblomme.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Renette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Boventrek Street, Midwest, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Midwest Karavaanpark het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Boventrek Street, Midwest, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang