Successfully reported
+12

Mienru House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Buitekant Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Mienru House is ’n pragtige selfsorghuis in Riviersonderend, waar die N2 deur die middel van die dorp loop. Dit is die ideale vakansiebestemming.

Hierdie huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n eetarea met ’n etenstafel met 5 sitplekke. Dit lei na die leefarea. Daar is gerieflike sitplekke en ’n slim-TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ’n onderdakstoep met ’n etentafel en ’n ingeboude braai, sowel as ’n lieflike tuin.

Riviersonderend is sentraal en binne ’n uur se ry vanaf Hermanus, ’n wynproe in Robertson of die pragtige strate van Greyton.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elzé W
Saam met lewensmaat
5.0
Happy. Thanks to Elaine, we had a wonderful stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Rowena C
Gesin met tieners
5.0
It was awesome. We had a lovely stay at Mienru House, will most definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marie' C
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie gerieflike huis met alles wat jy nodig het.
Mrt 2025
Estelle J
Besigheidsreis
5.0
Great value for money. Beautiful house and good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jonathan A
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 27 Buitekant Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mienru House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Buitekant Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb521fd09bbf9775cc366bb4bc4ef64cd803e3edfbf3436f2c671b3be707ce0db80548e38dd712e3fae095435cacfa884b3ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 27 Buitekant Street Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.151981175731 19.914221763611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang