Mika Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 544 Spruit Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mika Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Dullstroom, net sowat 1,6 km vanaf Dullstroom se treinstasie. Dit is ideaal vir 'n paartjie, vakansiegangers en sakereisigers.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin. Draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die kothuis is sowat 42 km vanaf die Slag van Bergendal-monument, 2,5 km vanaf Dullstroom Bird of Prey and Rehabilitation Centre en 180 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 544 Spruit Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Mika Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 544 Spruit Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang