Mike's Place 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 17th Avenue, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mike's Place 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap, wat dit 'n ideale wegbreek vir paartjies maak.
Dié woonstel het slaapplek vir tot twee gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp, insluitend 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot buitelug-eetgeriewe en, gedurende die somer, 'n verfrissende gemeenskaplike swembad, perfek om die hitte te ontsnap. Veilige parkeerplek word voorsien vir ekstra gerief.
Die Mosselbaai Gholfklub is reg langs die eiendom geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir gholf-entoesiaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 33
Resensies 20
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 37 17th Avenue, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Mike's Place 1 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 17th Avenue, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang