Milk & Honey BnB
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Kranskloof, Glenharvie, Westonaria, 1779, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Milk & Honey BnB bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Glenharvie, Westonaria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste het 'n keuse tussen 12 knus slaapkamers met en suite-badkamers. Die kamers beskik almal oor gemaklike dubbelbeddens, privaat en suite-badkamers en linne en handdoeke.
Die eiendom bied gaste ook die gebruik van die gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die gedeelde leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n kroeg op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Mynmaatskappye soos Sibanye Stillwater is ongeveer 20,6 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Kranskloof, Glenharvie, Westonaria, 1779, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Kranskloof, Glenharvie, Westonaria, 1779, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang