Successfully reported

Milk and Honey Guest House

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Hancu L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Value for money. Good prompt service and safe & secure location. Would recommend to anyone looking for a convenient place to stay in Umhlanga.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Best ever! Best hosts ever! Had a bit of confusion with beds and I was even given a 2nd room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saro N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

If you want peace and quiet, Milk and Honey is the perfect place. Perfect getaway. Peace and tranquility. The place was very neat. Access to the pool. We could sit outside and enjoy the beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordan L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

All in all, good. My stay was great; the only thing that could have been better was that the aircon could not be set any colder, and for people coming to Durban not used to the heat, that could be a deal breaker between a great and a bad stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik, pragtig, uit die boonste rakke. 'n Lekker snoesige en pragtige kamer met alles wat nodig is. Die gasheer is wonderlik. Vriendelik, baie behulpsaam en staan reg om te help met enigiets, enige tyd. Baie dankie vir voortreflike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
1 nag Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Baie gerieflik en vriendelik. Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Alle basiese benodighede was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Slingsby Tshidiso N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

Enjoyed. Had a wonderful stay, lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jason S
1 nag
3.4
Aug 2025

Not great. Not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johannes E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Baie sleg. Die sitkamerstel is stinkend gesit en vuil, die gasstoof werk nie. Die TV werk vir 5 min, dan staak hy. Beddegoed in die kamer is oud en die spieëltafel het nie 'n spieël nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

C F
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2025

Sal nie weer. Nie wat verwag was nie. Dis 'n slaapplek, maar sal nie daar vir langer as 'n dag kon bly nie. Voel nie dis wat geadverteer was nie, enkel kamer met stort en toilet en yskas in die dieselfde kamer alhoewel ek 'n 2-bedroom self-catering flatlet gehuur het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Milkwood Drive, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8380edd66a362f0e5d8a1ff53e0e3ae2fe89be650e576eab6165fa3ff5660aa374fb7ea7a8fea7a82e0f5399467b7c9e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 45 Milkwood Drive Herrwood Park, Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7105711 31.0817213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang