Successfully reported
+31

Milk Thistle Studio Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Flamingo Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Milk Thistle Studio Apartment is 'n ateljeewoonstel op die grondverdieping van 'n vakansiehuis in Paternoster en het 'n aparte ingang. Die verblyf is geskik vir 'n romantiese wegbreek, ver van die stad se gewoel.

Die oopplan-ateljee het slaapplek vir 2 gaste en op 'n koningingrootte-bed met wit gehaltelinne. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer en badhanddoeke en seep word voorsien. Gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ateljee het ook 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die ateljee het nie 'n TV nie, maar gaste het toegang tot WiFi.

Buite is 'n privaat stoep met sitplek en 'n gasbraai.

Die eiendom is naby witsandstrande, winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jenny S
Saam met lewensmaat
5.0
So comfortable, visit too short. Beautifully decorated and spacious apartment, with all the conveniences for overnight and longer-term ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sonja W
5.0
Ons kon strand toe stap om ons te verlustig aan die vissersboot-aktiwiteite. Gerieflike basis vir avontuur in die omgewing. Kaap Columbine, Tietiesbaa...
Sien meer
Mei 2025
Mev A
Saam met vriende
5.0
Amazing. Affordable. Perfect. The attention to detail and the stunning interior made our experience truly special. Enjoying coffee on t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Alwyn D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, netjies, skoon en skoon verlief geraak op Paternoster. Colin en Joan was baie gasvry en het ons baie tuis laat voel. Dit is 'n baie netji...
Sien meer
Mrt 2025
Simone N
Saam met lewensmaat
5.0
110% recommend, we love this place and are having our wedding in Paternoster. Loved staying there. Definitely worth it. We loved the co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Flamingo Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milk Thistle Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Flamingo Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7834bec5e652f20fb0df5aa820480cd091ca2a186fe9102e9b94b7e254796ef4fb9d5e401728c74c0b0fdf6eed502dcb0d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 4 Flamingo Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80898635721 17.897198566795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang