Milk Thistle Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Flamingo Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Milk Thistle Studio Apartment is 'n lieflike ateljee op die grondvloer wat deel van 'n vakansiehuis in Paternoster beslaan en beskik oor 'n privaat en aparte ingang, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n romantiese wegbreek van die stad se gewoel.
Hierdie oopplan-ateljee het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n koningingrootte-bed wat toegerus is met kwaliteit wit linne. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Hierdie ateljee beskik ook oor 'n sitkamer en eetarea asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié ateljee het geen TV nie, maar gaste het toegang tot gratis WiFi.
Buite word gaste 'n privaat stoep met sitplek buite en 'n gasbraai bekostig.
Die ligging van hierdie eiendom is naby wit sandstrande, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Flamingo Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Milk Thistle Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Flamingo Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang