Successfully reported
+22

Milk&Honey

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Eddie De Beer, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Milk&Honey is 'n bekoorlike nuwe eiendom met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se perseel in Dan Pienaar, Bloemfontein. Hierdie uitnodigende woonstel bied 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir gesinne en vriende.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in sy 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en sluit ruim kaste en 'n wasbak in wat ook as werkspasie kan dien. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort, en badhanddoeke en geriewe word voorsien.

In die hartjie van die woonstel kan gaste hul maaltye by 'n etenstafel met sitplek vir 4 geniet en van die goed toegeruste kombuis gebruik maak. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel en lugbraaier. Wi-Fi, Netflix en die volledige DStv-pakket is beskikbaar.

Buite kan gaste op buitesitplek ontspan, en 'n Weber-braai is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

Milk&Honey is gerieflik naby plaaslike winkels en gewilde restaurante geleë. Vir verdere verkenning kan gaste maklik nabygeleë besienswaardighede soos Oliewenhuis Kunsmuseum, Naval Hill Planetarium of Bloemfontein Gholfklub besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elmarie M
5.0
Baie dankie - ons het heerlik gebly. Sal vir seker jul weer besoek. Pragtige, baie netjiese plekkie. Sal vir seker weer daar gaan bly. Baie dankie.
Sep 2025
Kobie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker warm kuier. Ons het heerlik gebly. se kommunikasie was uitstekend. Ons sal enige tyd weer hier oorslaap. Goeie waarde vir geld.
Jul 2025
Paula S
Besigheidsreis
5.0
Perfek vir besigheidsreisigers. Absoluut fantasties! Vriendelike het alle inligting vroegtydig deurgestuur. Seepglad gegaan met aankoms. Selfs gasverw...
Sien meer
Jul 2025
Basson N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oornag verblyf. Dit is uitstekend vir 'n oornag plekkie. Ons het slaapplek nodig gehad tussen George en die Kruger Wildtuin. Milk & Honey ...
Sien meer
Jul 2025
Ciska D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect, cosy apartment with all the mod cons. Fantastic place. Everything was top quality. The only downside is the bathroom, which is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Eddie De Beer, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Milk&Honey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Eddie De Beer, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c8b350cdead58d9520639ded9c4c89c0fc0d1a5ca7c50f5836283c0cdb7de6525b416afb76ae729ef8942f907a4d4d00ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 5 Eddie De Beer Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0786855357 26.213316314839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang