Successfully reported
+13

Milkwood 217

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Drive, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 217 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks geleë op die strandfront in Marina Martinique, Jeffreysbaai.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad of albei, met 'n wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, insluitend 'n wasmasjien vir gerief.

Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon wat 'n buite-etenstafel met sitplek en uitsigte oor die see en area bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Die kompleks is ook ideaal geleë naby restaurante en sowat 5 km vanaf die middedorp, waar daar branderplankrywinkels en ander geriewe is om te besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natthita Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Dolphin Drive, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Drive, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21c91e5bf15da022051a1e3ea81b557381e2a8b721dc4455ffaef998c2e122f1317eae2fa47501608b9e18ff70e00c0af8ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) Dolphin Drive Jeffrey's Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079011033091 24.918956239244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang