Milkwood 415
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Street, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milkwood 415 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks geleë op die strandfront in Marina Martinique, Jeffreysbaai.
Dié gemeubileerde woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad of albei, met 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n stoof en ander toebehore om te gebruik.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer lei na 'n balkon waar 'n mens skemerkelkies kan geniet en uitsigte oor die area en see kan bewonder. WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Die kompleks is ook ideaal geleë naby restaurante en sowat 5 km vanaf die middedorp, waar daar branderplankrywinkels en ander geriewe is om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 59
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dolphin Street, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Milkwood 415 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Street, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang