Milkwood Lodge
Beskrywing
Hierdie reuse kamer is op die boonste verdieping van die hoofhuis en word regstreeks met 'n private trap vanuit die tuin bereik. Daar is twee dubbelbeddens en 'n bykomende enkelbed is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het net 'n stort. Die klein kombuisie is toegerus met 'n yskas en mikrogolfoond. Daar is 'n braaiplek in die tuin naby die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en alle toerisme-belasting ingesluit.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 betaal R150.
Kinders tussen 3 en 14 betaal R350.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse dubbelkamer is en suite en het 'n privaat ingang en stoep met direkte toegang tot die swembad. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en instapstort, en die kamer geniet uitsigte oor die Kleinrivier-berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 betaal R150.
Kinders tussen 3 en 14 betaal R350.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse 2-enkelbedkamer het 'n privaat ingang en stoep. Die beddens kan ook teen mekaar geskuif word om 'n koninggrootte-bed te vorm. Die ruim badkamer het 'n bad en instapstort, en die kamer is op die grondvloer met direkte toegang tot die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 betaal R150.
Kinders tussen 3 en 14 betaal R350.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim sonnige kamer het 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met bad en stort. Die private binnehof is ommuur en daar is 'n hek wat die kamer direk met die hooftuin verbind. Die koninggrootte-bed kan op versoek tydens die bespreking as 2 enkelbeddens opgemaak word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en alle toerisme-belasting ingesluit.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 betaal R150.
Kinders tussen 3 en 14 betaal R350.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse kamer het 'n privaat ingang en stoep. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n koningingrootte-bed asook 2 enkelbeddens. 'n Kot is ook beskikbaar. Die badkamer het 'n bad en instapstort en die kamer het toegang tot die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 betaal R150.
Kinders tussen 3 en 14 betaal R350.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse tripekamer het 3 enkelbeddens en privaat ingang en stoep. Die ruim badkamer het 'n bad en instapstort. Dis geleë op die onderste vloer met toegang tot die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 betaal R150.
Kinders tussen 3 en 14 betaal R350.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vrystaande kothuis met 1 kamer met koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en en suite-badkamer met instapstort. Daar is ook 'n aantrekkamer. Die kombuis is goed toegerus en daar is 2 dagbeddens in die sitkamer vir die kinders. Vanaf die stoep geniet jy uitsigte oor die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 betaal R150.
Kinders tussen 3 en 14 betaal R350.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 152-154 Seventh Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang