Milkwood Manor House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Milkwood Drive, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Milkwood Manor House is 'n pragtige gastehuis wat in die hartjie van Knysna geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf alleenreisigers, korporatiewe reisigers, óf paartjies wat 'n rustige wegbreek van die werklikheid soek.
Dié gastehuis bied die opsie van 6 kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed wat toegerus is met kraakvars wit linne. 'n Instapstort of bad, wasbak en toilet is in die en suite-badkamers beskikbaar.
Ander geriewe sluit 'n yskassie, gratis WiFi asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis en eetarea.
Die eiendom wat sonkrag geïnstalleer het, spog ook met 'n pragtige welige tuin met braaigeriewe en 'n uitnodigende gedeelde plonspoel waar gaste ten volle kan ontspan en afkoel op daardie warm somersdae.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Leslie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 84 Milkwood Drive, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Milkwood Manor House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Milkwood Drive, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang