Successfully reported

Milkwood Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Daleen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Silwerskoon, netjies, goed toegerus, veilig. Perfek vir 2 mense! Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Andelie het soveel moeite gedoen. Ons het laat geland en sy het gehelp om kos te bestel. Was ook bereid om vir ons te wag. Die bed het lekker geslaap, goeie matras en goeie linne. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie vir jou mooi review, ek waardeer dit opreg. Dit was regtig geen moeite om julle te verwelkom nie, julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

Heinrich I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit sal vir seker weer my eerste keuse wees in die toekoms. Baie lekker gebly. Stil en veilige omgewing. Skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie! Julle is enige tyd welkom, dit was 'n groot plesier om julle te huisves!

Carl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik met alles wat benodig word vir 'n sorgelose verblyf. Baie netjies en veilig. Klein detail maak 'n groot verskil - soos die naaldwerk tassie om vinnig 'n knoop aan te werk. Sentraal geleë binne loopafstand van winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie, Carl, vir die mooi terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Ek hoop julle het jul tydjie geniet!

Johan F
1 nag
5.0
Jun 2025

Kort maar lekker. Baie oulike plek. Baie veilig. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie! Ek waardeer jou mooi woorde opreg! Hoop om julle weer te sien!

Gerrie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld, veral met 30 persent afslag. Baie lekker gebly. Mooi skoon en super netjies, met goeie WiFi en 'n mooi moderne groot SMART TV wat jou toelaat om te stream sonder moeite. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie! Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Marietjie J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome. Baie lekker gebly, goeie gasvrou en pragtig binne en buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie vir julle mooi woorde, ek waardeer dit opreg!

Michele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very safe, clean and modern. Upmarket and modern. About 5 min drive to the beach and shopping mall, 10 min walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Thank you Michele for your kind review, I really do appreciate it!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie! En baie dankie ook vir die twee choppies! Groot jammer oor die tuinstoel...

Shawn S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great location, very safe, friendly host—highly recommended! My girlfriend and I had an amazing stay at Milkwood Place in Melkbosstrand. The location is perfect — just a short walk to shops and restaurants, making everything super convenient. The area is very safe, and we felt completely at ease throughout our stay. The host was incredibly friendly and welcoming, which made the experience even better. We would definitely stay here again and highly recommend this place to anyone looking for a great stay in Melkbosstrand!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Thanks so much, Shawn! It was such a pleasure hosting you. I look forward to seeing you again. Keep well!

Alta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik gemaklik en baie gerieflik. Blyplek is tops! Naby alles en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Dankie! Ek waardeer. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Milkwood Place, 11th Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623536b226ac5b7fae9576be4e1174769c26bd8a463662a4e9d389eb568ad228d2f9402fa36df38575aaf2ef08de64e76022?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 5 Milkwood Place 11th Avenue 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.728808821035 18.445934718201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang