Milkwoodbend Farm Resort
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 528, Schaffli Road, East London, 5275, Oos-Kaap
-
Vanaf
R900R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Milkwoodbend Farm Resort is 'n unieke vakansiebestemming geleë op 'n familie-bestuurde seeplaas, agter die inheemse woud in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Die plaas bied verblyf in ou woonwaens wat tot in die fynste besonderhede afgebreek en herstel is.
Verblyf word gebied in 7 selfsorgwoonwaens en bied gaste 'n privaat of gedeelde badkamer met 'n bad, stort of albei. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie-area is op die patio en toegerus met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware, asook 'n braai-area. Die eiendom bied ook The Family Cottage wat slaapplek vir 4 gaste bied.
Op 'n stap van 150 m deur die inheemse woud sal gaste begroet word deur die mees asemrowende strandtonele. Die ligging agter die inheemse woud is 'n voëlkykparadys, wat gaste verskeie doendinge bied soos visvang, voetslaan of swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jolindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Farm 528, Schaffli Road, East London, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Milkwoodbend Farm Resort het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 528, Schaffli Road, East London, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang