Milky Way
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Dirkie Uys Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Milky Way is 'n pragtige B&B in Hermanus, net 500 m vanaf die Onrus- en Sandbaai-kuspad, met asemrowende uitsigte en 'n privaat binnehof. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende see-wegbreek.
Hierdie B&B bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, en suite-badkamers en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in 'n muurgemonteerde TV met gratis WiFi-toegang.
Die tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die ingeboude braai. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Dirkie Uys Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Dirkie Uys Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang