Successfully reported

Millers Wood Cabins

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Frances K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekke lekke. Als en meer wat jy nodig het. Ongelukkig net een nag oorgebly, nie genoeg tyd om die kolkol te geniet of die kaggel aan te steek nie, baie vriendelik en die springbok en hond verskaf baie vermaak! Vlermuise in die dak kan jou wakker hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneleh F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Gerieflik en warm genoeg. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerbrecht L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Wonderlike mense, beautiful cabin. Sal beslis weer gaan, die keer vir seker langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Cozy, comfy and very friendly and welcoming. What a little gem in Lady Grey, on the edge of town, next to a river and rock hill. Wooden huts with comfortable beds and all you need. Very clean and Jan even made the fire inside and outside for the hot tub. How special to walk into a warm comfy house. The dogs and the springbok also welcomed us. Wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Hemels! Absoluut fantastiese uitsig op die berg. Gashere was vriendelik en baie behulpsaam, het sommer vroeg al die buitelig jacuzzi aangesteek om warm te word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Accommodation was as advertised. It was nice and peaceful. Very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantastic. Amazing location, very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vonneque D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Dit was ongelooflik lekker om daar te bly, die plek was netjies en so toegerus, dit was so gemaklik en ek sal enige tyd daar weer gaan bly. Die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2025

Warm and cosy, home away from home. I was warmly welcomed by Jan, the owner. It is the second time that I stayed at Milers Wood Cabins and, as always, a good experience. The cabin is neat and all the necessary resources for self-catering were available. The bed linen was clean and an electric blanket was available in very cold conditions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Quintus T
1 nag
4.4
Aug 2025

Houtstoof binne is 'n wenner in winter. Lekker gebly. Net bietjie sad hoe die dorp verval het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Felicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 988
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 988
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 988
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Lawrence Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf89gWImvEHhYimg7TPB1c1bM0hYUzcxeQQlg2dfn2y3eHleWKO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R988 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 24 Lawrence Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.706532827355 27.216467712303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang