Successfully reported

Millstream Inn Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 215 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Loren V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stunning, peaceful and relaxing! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Baie dankie

Karin F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Dit was 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ontspanne, veilig, mooi blyplek. Goed versorgde, netjiese chalet op 'n rustige plaas. Die gasheer was behulpsaam en het alle reëlings goed gekommunikeer. Ek sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Baie dankie.

Annelize D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Tevrede met die diens, alle verwagtinge oorskry. Baie netjies en skoon in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie mooi en rustig en baie na aan die natuur. Ons het baie lekker gebly en dis baie mooi daar. Ek sou net graag wou hê dat die gras gesny moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Het een aand daar geslaap, was vir 'n troue in die omgewing gewees. Was 'n lekker ruim huis en baie mooi omgewing gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Baie dankie Danie

Ilse K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Tranquil. Baie lekker gebly, netjies en spasieuse kamers, mooi dekor. Veilige, rustige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Net vreeslik warm in die area. Maar baie gelukkig met alles. Ja, dankie, het lekker gebly en visvang geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mine J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Awesome. Dit was heerlik, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Baie dankie julle

Liezl E
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Pragtig en rustig. Die klein outjie het hom moeg gespeel op die grasperk. Die plek is pragtig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 215

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 350 of the farm Skeerpoort, Skeerpoort, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e3c16e94370ef088a38c207131247d03330f685fc3999f40d100a1c8d8c69b2d99d0461ca52fb03baeb363afb2563a448a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 215 5 1 5 Portion 350 of the farm Skeerpoort Skeerpoort 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.780134128981 27.763763875008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang