Successfully reported

Milorho Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Liezille D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker en rustig! Milorho Lodge was uitstekend. Daar is moeite in elke detail ingesit. Die voëllewe en swempoele was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful weekend getaway! Amazing hiking trails and clean, well-equipped units. A lovely venue for a breakaway from the city grind. Beautiful farm with amazing hiking trails. Sparkling, clear rock pools 100m away for a refreshing swim. Accommodation was very clean and well-equipped. Lovely fireplace in the lounge for the chilly nights and covered braai area. Very well organised. Communication from the venue was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lovely spacious house with a nice fire place and good for a two-family holiday. We had a perfect stay. The house is spacious and perfect for a two-family holiday. Even though it was winter, we felt warm and cosy inside, enjoying our evenings by the fire place. The rock pools are just a stone's throw away and we even had a dip despite the water being ice cold. But the rocks were nice and warm. Beautiful nature and not too far from Johannesburg to get there still on a Friday afternoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful, tranquil, peaceful. It was an outstanding place to go to for a city breakaway. It is quiet and a tranquil spot to be if you appreciate the sound of silence away from city life. The cottage we stayed at was clean, properly prepared for our stay, and everything that you think you need is provided. The hiking trail is also worth doing; if you enjoy long trails into the unknown, then this is worth it. Overall, I'd come back to Milorho Lodge anytime. Thank you for the pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mama Portia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful and refreshing. It was very beautiful; a longer stay will be beautiful. There is so much to do and you can never have enough of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtig, rustig, salig vir die siel! Absolute verwondering! Die natuur is meer as net pragtig! 'n Rustige midweek-wegbreek om die gees, siel en liggaam te herlaai! Die geluid van die rivier (met rotspoele) in die agtergrond terwyl die droë braaihout op jou ore kraak! Soggens voor die middaghitte kon ons beleef hoe 'n houtkapper sy nes bou, 'n Olyfgras-slang beskou en klein wesens het gepronk! Ek sal nie aanbeveel dat ouers met kinders hierheen kom nie, hulle sal verveeld wees aangesien hier nie 'n TV of goeie selfoon opvangs is nie. As jy sonder hulle kan wegkom en kan uithou sonder om elke dag huis toe te bel, is dit die plek vir jou om te herlaai! Kiaat-kothuis het meer as wat jy sou verwag vir selfsorg, skoon, netjies en redelik modern. Dankie dat julle ons gehuisves het! Jy en jou personeel het dit werklik aangenaam gemaak! Ons sal terugkeer! Volgende keer met 'n voertuig en nie die motorfietse nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Quiet, peaceful and private. It was fantastic. Quiet, peaceful and private. Would highly recommend and visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Fun but no WiFi. It was wonderful, only downside is that I was expecting WiFi because it says so on the listing but the only WiFi was at reception, which is a long walk or drive from the cabins. I work from home and just wanted to change up my work environment while taking my mum and dad on vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aidan V
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Rustig. Baie goeie kliëntediens; gemaklik en gerieflik. Op 'n tyd het die medegaste/bure rasige musiek gespeel, maar die gasheer het binne 10 minute nadat ek 'n boodskap gestuur het dit stopgesit. Die bereidwilligheid en oplossing tot die probleem is veel meer werd as die tydelike ongerief. Wel gedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Renee Shields / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 24 Farm Rietfontein, 348JQ, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuNiZrSRq611J3mBuyT96sfO2c1yx8aN9Fvf6aXee6WobuJTq5k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 Portion 24 Farm Rietfontein 348JQ 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.836769532604 27.394906559525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang