Successfully reported

Mimosa Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie rustig. Baie lekker gebly vir een nag na 'n lang reis om na te rus. Tuis gevoel. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leolien Curry C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good value for money. We were warmly received by the owner, and had a comfortable overnight stay after a long day on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arleen C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

It was perfect for a night stopover, we had everything we needed. It was perfect for a night stopover, we had everything we needed. Loved the stone wall in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik uitgerus. Presies wat ons nodig gehad het na 'n lang reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Classinna V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Een van die min gastehuise wat nie volprys vra vir toddlers nie. Gasvrou was baie geduldig, ons ETA was vertraag met meer as 'n uur agv 'n ongeluk net buite Colesberg, maar sy was heel rustig en het my verseker dat dit nie 'n probleem is nie. Baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties . Soos met ons verblyf die 20ste Feb by Mimosa, het Ronelle weereens uit haar pad gegaan met haar vriendelike diens en gasvryheid. Ons het vis (baie vis) vanaf Witsand gebring, en Ronelle het plek in haar deepfreeze gehad om ons vis daar te bêre oornag. Mimosa Gastehuis is voorwaar 'n juweel na 'n lang pad. Geriewe is uiters skoon en lafenis na 'n lang pad. Ek beveel Ronelle se Mimosa 200% aan. Bekostigbaar, naby die heerlikste eetplekkies, probeer gerus, julle sal nie spyt wees nie. Dankie Ronelle, sien jou gou weer. Liefde .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Splendid. Ronelle is very friendly and a lovely lady, very caring. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfekte, rustige en skoon oornag verblyf vir 'n moë lyf. Mooi, skoon en netjies. Weg van verkeer en lieflike tuintjie om 'n lekker koppie koffie te geniet na 'n lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey Kriedemann K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Good. Very happy, clean, friendly and easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Will be back if we can bring our Yorkie on our next trip! We had a restful stay. The beds were very comfortable. A very peaceful area and loved all the trees around us. All necessities were there and we had good knives, forks, and plates. Very thoughtful. Good outdoor seating area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 41 D' Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7c16715a5eb4f74642cc00e3d1c78619cc87e0432c7f8ea7f1cbeb1f3f9ec6d6833ffbe7683cf7b9a7b1b5e8fe56c0780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 41 D' Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 09:00 -30.716605484527 25.097995913075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang