Mimosa Gastehuis
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 41 D' Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mimosa Guest House is in Colesberg geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers of 'n oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Dit is binne maklike bereik van vulstasies, winkels, restaurante en die N1-hoofweg geleë.
Die gastehuis beskik oor 4 kamers om van te kies, elk met sy eie unieke opset om 'n verskeidenheid gaste te akkommodeer.
Elke slaapkamer het sy eie TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Gaste is ook welkom om hul harige vriende saam te bring aangesien die gastehuis troeteldiervriendelik is indien dit vooraf gereël word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ronell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 41 D' Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Mimosa Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 41 D' Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang