Successfully reported

Minara Private Boutique Game Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Albertina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect. It was the most beautiful stay, peaceful and full of life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomsa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Tranquility. Perfect place to unwind and relax. Stunning place. Planning on going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Loved it and will go back. We really enjoyed our stay. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minara
Minara Private Boutique Game Lodge
Thank you! We're so glad you loved it. We can't wait to welcome you back!

Jacob M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent. It was wonderful and a good stay to start the year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minara
Minara Private Boutique Game Lodge
Thank you for your kind words! We're thrilled to hear that you had a wonderful stay to kick off the year. We hope to welcome you back again soon!

Prudence Koketso N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Fabulous. We really enjoyed our stay and the place was clean. The WiFi is a bit slow; however, the stay was excellent. My kids enjoyed themselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Demure. It was very epic and nice. I'd like to recommend it to someone else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Minara
Minara Private Boutique Game Lodge
Thank you so much! I'm glad you enjoyed it. Your recommendation means a lot!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Isabel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2025

Baie mooi Villas, maar dis waar dit stop. Daar was oneindig probleme. Ons ervaring by Minara Villas was ongelukkig baie teleurstellend. Ek het ’n Luxury 1 Bedroom Villa bespreek via die webtuiste, maar by aankoms is ons in ’n Deluxe Open Plan Villa geplaas. Op die webtuiste en Minara se eie blad is daar duidelik verskillende beskrywings en foto’s van die twee tipes eenhede, en nêrens word villa-nommers aangedui wat hierdie verwarring kon voorkom nie. Toe ons inboek, was daar geen water nie. Daar was ook geen beddegoed vir die sleeper couch nie – slegs twee kussings in die kas, maar geen laken, duvet of kombers nie. Die yskas het nie behoorlik gewerk nie, en die oond het geen instruksies gehad nie. Die bad het gelek, wat veroorsaak het dat die hele badkamer nat was. Verder was daar ’n aanhoudende geraas van die dak wanneer die wind gewaai het, moontlik omdat daar geen isolasie is nie. Daar was ook nagaapies in die dak, wat dit moeilik gemaak het om rustig te slaap. Ons is toe geskuif na Villa 3, maar die probleme het voortgeduur. Daar was geen welcome basket nie, Villa 4 is onaangeraak gelaat, en die yskas het steeds nie behoorlik koud geword nie. Die toilet in hierdie villa was buitensporig hoog – so hoog dat my voete nie eens die grond kon raak nie – en beslis nie standaardhoogte nie. Die watertemperatuur was onstabiel: óf vuurwarm, óf yskoud. Ek het ook lang swart hare in die huis gevind (definitief nie myne nie), wat die indruk van swak skoonmaak versterk het. Wat privaatheid betref: ons kon ander gaste sien terwyl hulle hul masserings ontvang het. Daar is ook ’n kamera direk op die swembad gerig, wat baie ongemaklik voel – veral aangesien bestuur in een resensie sê die kameras is “af” wanneer daar gaste is, maar elders noem dat hulle “kamera-bewyse” gebruik het. Die lugversorger het gelek en water oor die kamer gespuit, wat die vloer papnat gelaat het. Al is iemand gestuur om te kyk, het dit die volgende aand weer gebeur. Daar was ook bouwerk wat tot laat in die aand aangehou het, wat dit moeilik gemaak het om te ontspan. Dit blyk asof daar meer gefokus word op uitbreiding as op onderhoud – al is daar al vir maande resensies oor dieselfde probleme. Daar was ook geen duidelike aanduiding of gaste toegelaat word om alleen te stap of te ry op die plaas nie. Die houtmeubels het sigbare houtkewerbeskadiging gehad, die kussings was plat en ongerieflik, en die geraas van die dak in die wind het dit feitlik onmoontlik gemaak om rustig te slaap. Die prop het voortdurend uitgeskop wanneer ek die haardroër wou gebruik. Op ons laaste aand het die Wi-Fi-wagwoord sommer verander, wat weer onnodige moeite veroorsaak het. Altesaam het ek meer tyd op my foon spandeer om probleme uit te sorteer as om my tyd saam met my man te geniet. Hierdie verblyf het beslis nie aan ons verwagtinge voldoen nie – veral nie vir die prys en beskrywing wat geadverteer is nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Gosiame M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Great, enjoyed everything. Our stay was great; we had a wonderful, relaxing time. The only slight issue was the WiFi; the connection was poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minara
Minara Private Boutique Game Lodge
Thank you for your wonderful review! We truly appreciate it and are delighted to hear you had a relaxing and enjoyable stay. Regarding the Wi-Fi issue, it was due to a lightning strike affecting the towers, but we’re happy to share that it has since been resolved.

Koketso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Hi there, the stay was perfect and I loved it; however, the noise coming from the ceiling was a problem. I’m not sure what was inside as it was making noise the whole night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minara
Minara Private Boutique Game Lodge
Dear Koketso, Thank you so much for your positive feedback - it truly means a lot to us! We're always striving to provide the best experience, and it's great to know when we are on the right track. Regarding the noise in the ceiling that you mentioned, we sincerely apologise for any inconvenience this may have caused. We were not aware of the issue and are grateful that you brought it to our attention. We will certainly look into it as soon as possible. Given that there is no space between the roof and the ceiling, it seems highly unlikely that something would be in the roof itself, but we will make sure to investigate thoroughly. Once again, thank you for keeping us informed, and for your understanding as we work on resolving this matter. Kind regards, Minara

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Minara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Klipdrift Road, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd90544ffea0fb9a5886b9d951925fdc3987dc43a8bf4183f73b1ca8f001461c40d159b30d5db82f1f976942709b14fd70edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 4 Klipdrift Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.352382644381 28.449048826166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang