Minara Private Boutique Game Lodge
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Klipdrift Road, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Minara Private Boutique Game Lodge is in 'n wildreservaat geleë en bied luukse selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek uit die stad. Dié lodge is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Gaste kan tussen ruim, privaat villas en die plaashuis kies. Elkeen is luukse selfsorgeenhede wat gestileer is om die Bosveld te komplementeer. Elke villa, waarvan sommige oopplan is, het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders of 2 enkelbeddens en 'n luukse badkamer met 'n stort en 'n bad.
Elkeen se kombuise is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, 'n ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitareas het elk 'n gemaklike sitkamerstel, TV met stroomdienste en gratis WiFi. Dit lei na 'n stoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Gaste kan 'n wildrit van 2 ure lank by Minara-wildplaas, wat met 'n verskeidenheid eksotiese bokke, kameelperde en wildebeeste spog, bespreek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Minara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Klipdrift Road, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Gaste dink Minara Private Boutique Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Klipdrift Road, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang