Successfully reported
+24

Minen Hotel

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Omeg Street, Tsumeb, Osjikoto
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Minen Hotel is 'n tuinhotel in die hartjie van Tsumeb, 101 km vanaf die bekende Etosha Nasionale Park. Die hotel bied tradisionele Duitse kookkuns en uitstekende gasvryheid in hierdie oase in die noorde van Namibië. Dit is die ideale oornagplek vir diegene wat Etosha Nasionale Park en die Zambezi besoek.

Akkommodasie beskik oor Wild-Garden-kamers, swembadkant-kamers, driepersoonskamers, suites, gesinskamer (4 pers.) en gesinskamer (6 pers.). Elke kamer is gerieflik gemeubileer en geriewe sluit afstandbeheerde lugversorging, gratis WiFi, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, kamertelefoon, yskassie en 'n kluis in die kamer in.

Gaste kan die verfrissende swembad geniet, en as gholf jou passie is, is die Tsumeb Gholfklub 450 meter van die hotel af.

Bykomende geriewe sluit 'n konferensiesentrum, 'n dameskroeg, 'n aparte kroeg en 'n aangename biertuin in. Die hotel is bekend vir sy Duitse kookkuns, en konferensiedienste met tee- en koffiemaakgeriewe, asook middagete- en aandetebesprekings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Max Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Omeg Street, Tsumeb, Osjikoto
  • Gaste dink Minen Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Omeg Street, Tsumeb, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARzmT7cZXViqL8HAKcUL6MoBOBMxaAHKHer0HFVvTTSj5nRJEYA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 7 Omeg Street Tsumeb Osjikoto 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -19.243128429401 17.718316002447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang