Successfully reported
+62

Mint Apartments Greenside

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 135 Greenway, Greenside, Randburg, 2034, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mint Apartments Greenside is volledig gemeubileerde en bediende woonstelle in Greenside. Greenside is 'n sentrale ligging in Johannesburg 2 km vanaf Randburg CBD, 3 km vanaf Rosebank, 6 km vanaf Johannesburg CBD, en 10 km vanaf Sandton, wat jou een van die beste lewendige-werk-speel-gemeenskappe in Johannesburg bied.

Die woonstelle het 'n moderne en kontemporêre ontwerp en bevat koningingrootte-beddens wat opgemaak is met kraakvars wit linne en handdoeke. Die kombuise is toegerus met Defy-toebehore, insluitend 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, en eetgerei, breekware, glasware en kookware. Alle woonstelle het 'n eetgedeelte langs die kombuis. Die woonstelle beskik oor 'n TV met Netflix en WiFi-internettoegang.

Die woonstelle word weekliks gediens, maar ekstra skoonmaak kan ook gereël word teen 'n ekstra fooi. 'n Concierge-diens is beskikbaar as jy 'n pakkie vir jou moet hou of droogskoonmaak gereël moet word. Die woonstelle word deur kringtelevisiekameras gemonitor. Parkeerplek is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

2.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.5
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Phillipine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 84

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 135 Greenway, Greenside, Randburg, 2034, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 135 Greenway, Greenside, Randburg, 2034, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ba674dafbe8f795819de104e0221041f94cca7be7e4f1cb301d3b5438b821379a2ee61ad137bc4b3cfcb3795c1d9ce668ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 135 Greenway Greenside 2034 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.146737767994 28.011378017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang