Successfully reported

Mirabel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Laurinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful and relaxing. Our stay was peaceful. Very quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Parys Paradys. Pragtige gastehuis wat uitstekend geleë is. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon en goed uitgerus. Ons het baie lekker hier gebly. Die gastehuis is direk langs O's Restaurant wat op die oewer van die Vaalrivier sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige terugvoer wat ek ontvang het. Hoop om julle gou weer te sien. Groete.

Basie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Eertseklas. Baie lekker gebly en is loopafstand van meeste besienswaardighede af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle gou weer by Mirabel te sien. Groete

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Dear guest, Thank you for the lovely review. We do appreciate it and would love to welcome you back at Mirabel Guesthouse. Thank you, Rose

Vicki F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Goeie waarde vir geld en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joanita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Heerlik. Baie lekker! Naby aan alles en baie mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Joanita. Ek is bly julle geniet Mirabel Gastehuis. Julle is altyd welkom by ons. Gee asb vir my terugvoer op WhatsApp hoe ons ons customer service kan verbeter. Baie dankie, Rose

Merylin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Plek is baie mooi en alles is redelik naby. Verblyf oor die algemeen goed. Verblyf was goed. Natuurlik het ons nooit die voorreg gehad om die eienaar of gasvrou te sien of te ontmoet nie, maar die staff was baie behulpsaam. Sondag was daar egter niemand, so ons kon nie skoon handdoeke en lakens ens. kry nie, wat nie te lekker was nie. Volgens die advertensie wys dit die opsie van ontbyt, maar toe ons vra of ons ontbyt kan bestel, het die staff gesê nee, ongelukkig nie. Maar die yskas was gevul met ontbytgoed soos bacon ens., so ek dink nie hulle moet dit as 'n opsie bysit indien dit nie altyd so is nie. Miskien het ek verkeerd verstaan of moes ek dit as 'n opsie kies iewers, nie seker nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer, Merylin. Ek vra omverskoning dat ek julle nie gesien het by die gastehuis nie. Ek was daar, maar nie in die tye wat julle ook daar was nie. Ek is altyd beskikbaar op my foon. Vra omverskoning dat ek nie Sondag julle linne of handdoeke kom ruil het nie; Maria was af Sondag en gewoonlik verkies ons gaste om nie op Sondae gepla te word nie. Wat ontbyt aanbetref, gaste bel my gewoonlik in verband met ontbyt. Ons bedien egter nie meer oor naweke ontbyt nie en verwys gaste na die restaurant reg langs die gastehuis vir ontbyt. Daar is altyd ontbyt goed in ons yskas vir ons reps gedurende die week. My kombuis is egter vir privaat gebruik en nie vir gaste nie. Groete, Rose

Daleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Baie gasvry. Dit was 'n baie spesiale Valentine's reis saam met my eggenoot. Rose was baie akkommoderend met al ons versoeke. Ons sal weer kom kuier en kan Die Plaaskombuis kamer aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anneke D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Baie lekker. Baie netjies en naby restaurant. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle gou weer by Mirabel Gastehuis te sien. Baie lekker om aangename gaste by ons te hê. Groete, Rose

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac37357f9cfb27e83a06a8ac2a0345dc6f826690c64eeb9ad7283e00461e85e7346ec67f4c79b578f2d8025d56d3e954685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 5 De Villiers Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.896607409436 27.453537253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang