Mirabel Guesthouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mirabel Guesthouse is 'n ou huis met houtvloere en baie karakter. Dié snoesige atmosfeer word geskep deur 'n unieke styl en persoonlike aandag. Mirabel Guesthouse is naby aan die stadskern en die Vaalrivier met heelwat doendinge en besienswaardighede. Besoekers kan in Parys rondloop en hulself verloor in al die antiekwinkels, kunsgalerye en geskenkwinkeltjies.
Die gastehuis het 3 knus gaste-suites met en suite-badkamers. DStv is in kamer 1, 4 en 5 beskikbaar. Elke suite het koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier of 'n verwarmer. Die linne is spierwit en van die hoogste gehalte. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die gastehuis kan as geheel bespreek word vir selfsorg en het plek vir 12 gaste. Daar is ook 'n braai-area beskikbaar.
Die gastehuis het sonkrag en 'n omsetterstelsel. Die tuinkamers gebruik 'n gasgeiser.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Mirabel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang