Mirabel Guesthouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mirabel Gastehuis is 'n ou huis met houtvloere en baie karakter. Met sy unieke styl en persoonlike aanraking gee dit 'n gesellige gevoel. Mirabel Guesthouse is naby die middedorp en die Vaalrivier geleë wat albei 'n wye verskeidenheid besienswaardighede en doendinge bied. Parys bied aan besoekers die geleentheid om rustig deur talle antieke winkels, kunsgalerye en geskenkwinkels te snuffel.
Dié gastehuis beskik oor 3 knus gaste-suites met en suite-badkamers. DStv is beskikbaar in kamers 1, 4 en 5. Elke suite het sy eie koffie- en teestasie, waaier of verwarmer. Mirabel se linne is van hoë gehalte en spierwit. Veilige onderdakparkeerplek voorsien.
Die gastehuis kan as 'n geheel bespreek word vir selfsorggebruik, dit kan tot 12 mense akkommodeer. 'n Braai-area (BBQ) is ook beskikbaar vir selfsorggaste.
Mirabel Gastehuis het sonkrag en 'n omskakelaarstelsel. Die tuinkamers het 'n gasgeiser.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Mirabel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang