Mirabelle Bed and Breakfast
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 65 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Mirabelle Bed and Breakfast is aan die rand van Franschhoek geleë met berguitsigte om jou asem te laat.
Verblyf by Mirabelle Bed and Breakfast beskik oor 5 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte- óf 'n koninggrootte-bed en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Verder bevat elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met Netflix, 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad en 'n buitelugvermaakarea. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Mirabelle Bed and Breakfast is naby kafees en restaurante, sjokolade- en geskenkwinkels, wynlandgoedere en wynproe-plekke.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bradley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 65 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Mirabelle Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 65 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang