Miracle at Shelley
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 1st Avenue, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Miracle at Shelley bied gaste gemaklike verblyf in 'n pragtig ingerigte woonstel op die eienaar se eiendom in die gewilde Shelley Point Gholflandgoed in die kusdorp St Helenabaai. Dit is die perfekte plek vir 'n onvergeetlike wegbreek vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
'n Kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n binnehof met gemaklike meubels en braaigeriewe, perfek vir buitelug-etes. Gaste kan ook direkte toegang tot die strand geniet. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 137
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 56 1st Avenue, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Miracle at Shelley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 1st Avenue, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang